DOCUMENTS

Aurora failed to pay in UIF contributions - Mdladlana

Labour minister says dept is assisting mine company to comply with regulations

NASIONALE VERGADERING

VIR SKRIFTELIKE BEANTWOORDING  QUESTION NO 1237 NW1395E

DINSDAG 13 APRIL 2010

VRAAG: Mnr. PJ Groenewald (Vryheidsfront Plus) vra die Minister van Arbeid:

1. Of enige werkloosheidversekeringsgelde inbetaal is deur die Aurora mynmaatskappy vir sy bedrywighede in Orkney en Grootvlei, indien nie, wat die Departement daatomtrent gaan doen, indien wel, (i) van watter datum af, en (ii) vir hoeveel werknemers en (iii) watter kontrole uitgevoer is vir verifiering van die werknemers se betaling?

2. Of die Minister n verklaring oor die aangeleentheid wil maak?

Die Minister van Arbeid antwoord:

1. Nee, geen betaling ten opsigte van bydraes is tot op hede van die Aurora mynmaatskappy ontvang nie. Die Departement het n ondersoek geloods en het in hierdien verband n span saamgestel om die werkgewer behulpsaam te wees om aan die bepalinge van die Werkloosheidversekeringswet en die Werkloosheidversekerings Bydraewet te voldoen. 

The Minister of Labour replied:

1. No, no payment has to date been received in respect of Unemployment Insurance Contributions. The Department is however in a process to determine the liability and has in this regard appointed a team to assist the Employer to comply with both the the Unemployment Insurance Act and the Unemployment Contributions Act.

2.  The Minister will apply his mind.

Issued by Parliament, April 30 2010

Click here to sign up to receive our free daily headline email newsletter